Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gebruik
Gebruik [boodskap #130] Sa, 09 Maart 2002 21:49 na volgende boodskap
kaatjie  is tans af-lyn  kaatjie
Boodskappe: 22
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
iemand hierdie nuusgroep?
Re: Gebruik [boodskap #131 is 'n antwoord op boodskap #130] Sa, 09 Maart 2002 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"kaatjie" schreef...
> iemand hierdie nuusgroep?

Sttt! Dit was juis so lekker rustig hier!

Arthur
Re: Gebruik [boodskap #132 is 'n antwoord op boodskap #131] Sa, 09 Maart 2002 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaatjie  is tans af-lyn  kaatjie
Boodskappe: 22
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Haha!

: )

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a6e28c$uen$1@news.kabelfoon.nl...
> "kaatjie" schreef...
>> iemand hierdie nuusgroep?
>
> Sttt! Dit was juis so lekker rustig hier!
>
> Arthur
>
Re: Gebruik [boodskap #133 is 'n antwoord op boodskap #132] Sa, 09 Maart 2002 23:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"kaatjie" schreef...
> Haha!

Dis 'n lekker rustig hoekie op die Web, gaan sit en lees lekker 'n
kourantjie. Maak nie saak nie of dit Nederlandse of Vlaamse kourante is ...
beide is geskrewe in Nederlands.

http://www.telegraaf.nl/
http://www.volkskrant.nl/
http://www.destandaard.be/
http://www.hetvolk.be/

Of selfs 'n Surinaamse kourant:
http://www.dwt.net

Groete,
Arthur

> "Arthur Hagen" wrote...
>> "kaatjie" schreef...
>>> iemand hierdie nuusgroep?
>>
>> Sttt! Dit was juis so lekker rustig hier!
Re: Gebruik [boodskap #134 is 'n antwoord op boodskap #133] So, 10 Maart 2002 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaatjie  is tans af-lyn  kaatjie
Boodskappe: 22
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dankie! Daar is ook Afrikaanse koerante (ek sien ons spel dit so bietjie
anders!), as jy belangstel:

http://www.news24.co.za/Beeld/Home/
http://ww.news24.co.za/Die_Burger/Home/
http://www.news24.co.za/Die_Volksblad/Home/

En sommer nog 'n Afrikaanse blad met nuus ens.

http://roekeloos.co.za/

Is daar enige online koerante in Vlaams?

lekker dag!
: )

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a6e7ie$1469$1@news.kabelfoon.nl...
> "kaatjie" schreef...
>> Haha!
>
> Dis 'n lekker rustig hoekie op die Web, gaan sit en lees lekker 'n
> kourantjie. Maak nie saak nie of dit Nederlandse of Vlaamse kourante is ...
> beide is geskrewe in Nederlands.
>
> http://www.telegraaf.nl/
> http://www.volkskrant.nl/
> http://www.destandaard.be/
> http://www.hetvolk.be/
>
> Of selfs 'n Surinaamse kourant:
> http://www.dwt.net
>
> Groete,
> Arthur
>
>> "Arthur Hagen" wrote...
>>> "kaatjie" schreef...
>>>> iemand hierdie nuusgroep?
>>>
>>> Sttt! Dit was juis so lekker rustig hier!
>
Re: Gebruik [boodskap #135 is 'n antwoord op boodskap #134] So, 10 Maart 2002 11:23 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"kaatjie" schreef...
> Is daar enige online koerante in Vlaams?

Nee, daar is geen taal met die naam 'Vlaams' nie. Wat julle 'Vlaams' noem is
net 'n Nederlandse dialek. Vlaminge skryf Nederlands. Hulle is daarin
meestal beter as ons Hollanders ... by die Groot Diktee van die Nederlandse
Taal is dit amper altyd die Vlaminge wat win :(

Ook 'n lekker dag toegewens (hier is dit sonnig, maar daar is baie wind).
Arthur
Vorige onderwerp: Onbenullighede
Volgende onderwerp: Zimbabwe - bietjie bekommerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 22:50:23 MGT 2024