Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skobbejak
skobbejak [boodskap #134878] Vr, 04 Desember 2020 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skobbejak
Afbreking: skob•be•jak


Selfstandige naamwoord: skobbejak
Meervoud: skobbejakke
Verkleinwoord: skobbejakkie
Meervoud van verkleining: skobbejakkies

Betekenis:
• 'n Oneerbare, ongemanierde of niksbeduidende persoon; 'n skurk.

Gebruik:
• Moenie te familiêr raak met die skobbejak nie.

Sinoniem:
• deugniet
• skarminkel

Vertaling:
Engels: scoundrel, rogue, bounder, scamp, rascal
Nederlands: schobbejak

Nota:
• Samestelling van die Nederlandse "schobben", "krap, vryf" en "jak", "kort baadjie". Waarskynlik 'n verwysing na 'n hawelose persoon met luise wat moes steel om kos in die hande te kry.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tandpyn
Volgende onderwerp: appelliefie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:03:19 MGT 2024