Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taboe
taboe [boodskap #134876] Vr, 04 Desember 2020 08:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taboe
Afbreking: ta•boe


Byvoeglike naamwoord: taboe
Attributief: taboe

Betekenis:
• Wat moreel onvanpas en onaanvaarbaar is; nie toegelaat word nie.

Gebruik:
• Seuns word nie by die meisieskoshuis toegelaat nie, dit is heeltemal taboe.

Vertaling:
Engels: taboo
Nederlands: taboe


Selfstandige naamwoord: taboe
Meervoud: taboes

Betekenis:
• Iets wat moreel onaanvaarbaar is binne die heersende kultuur; ondenkbare gedrag wat dikwels ook nie bespreek word nie.

Gebruik:
• Ons sal nuut moet dink en praat oor hierdie taboe.

Vertaling:
Engels: taboo
Nederlands: taboe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vin
Volgende onderwerp: tandpyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:57:31 MGT 2024