Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vin
vin [boodskap #134875] Vr, 04 Desember 2020 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vis met vinne.
'n Vis met vinne.
vin
Afbreking: vin


Selfstandige naamwoord: vin
Meervoud: vinne
Verkleinwoord: vinnetjie
Meervoud van verkleining: vinnetjies

Betekenis:
• Liggaamsdeel vir voortbeweging by 'n vis of ander akwatiese dier; swemorgaan.

Gebruik:
• Behalwe die stertvin, het visvinne geen direkte verbinding met die ruggraat nie, en word dit deur spiere ondersteun.

Hiponiem:
• borsvin
• buikvin
• rugvin
• stertvin

Vertaling:
Engels: fin
Nederlands: vin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visdam
Volgende onderwerp: taboe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 15:29:43 MGT 2024