Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asidofiet
asidofiet [boodskap #134670] Sa, 21 November 2020 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
asidofiet
Afbreking: a•si•do•fiet


Selfstandige naamwoord: asidofiet
Meervoud: asidofiete

Betekenis:
• 'n Plant wat in suur grond (pH 0-7) kan groei en dus suurverdraend of -liewend is.

Gebruik:
• Sekere soorte mos is asidofiete.

Vertaling:
Engels: acidophyte
Nederlands: zuurminnende plant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aragoniet
Volgende onderwerp: eremofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:12:17 MGT 2024