Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aragoniet
aragoniet [boodskap #134669] Sa, 21 November 2020 15:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Aragoniet
Aragoniet
aragoniet
Afbreking: a•ra•go•niet


Selfstandige naamwoord: aragoniet
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Mineraal wat uit kalsiumkarbonaat bestaan.

Gebruik:
Aragoniet en kalsiet kan as neerslag uit seewater wat oorversadig is met karbonaatione vorm.

Vertaling:
Engels: aragonite
Nederlands: aragoniet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geeldwerg
Volgende onderwerp: asidofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:13:41 MGT 2024