Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geeldwerg
geeldwerg [boodskap #134668] Sa, 21 November 2020 15:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geeldwerg
Afbreking: geel•dwerg
Samestelling: geel + dwerg


Selfstandige naamwoord: geeldwerg
Meervoud: geeldwerge
Verkleinwoord: geeldwergie
Meervoud van verkleining: geeldwergies

Betekenis:
• 'n Hoofreeksster van middelmatige grootte, soos ons son.

Gebruik:
• 'n Geeldwerg het 'n massa van sowat 0,8 tot 1,2 keer dié van die Son en 'n oppervlaktemperatuur van tussen 5300 en 6000 kelvin.

Verwant:
• rooidwerg
• bloudwerg
• witdwerg

Vertaling:
Engels: yellow dwarf
Nederlands: gele dwerg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwergster
Volgende onderwerp: aragoniet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:22:15 MGT 2024