Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjaila
tjaila [boodskap #134322] Do, 29 Oktober 2020 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tjaila
Afbreking: tjai•la


Werkwoord: tjaila
Verlede tyd: het getjaila

Betekenis:
• Huis toe gaan; loop.

Gebruik:
• My werk is klaar, ek gaan nou tjaila.

Afgelei:
• tjailatyd

Vertaling:
Engels: to go home, leave office
Nederlands: naar huis gaan

Nota:
• Van die Zoeloe woord chaila, wat "huis toe gaan" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjailatyd
Volgende onderwerp: kloktoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:05:30 MGT 2024