Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjailatyd
tjailatyd [boodskap #134321] Do, 29 Oktober 2020 16:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tjailatyd
Afbreking: tjai•la•tyd
Samestelling: tjaila + tyd


Selfstandige naamwoord: tjailatyd
Meervoud:

Betekenis:
• Tyd om te tjaila (op te hou werk en huis toe te gaan).

Gebruik:
• Dit is genoeg vir een dag en dit is in elke geval tjailatyd.

Sinoniem:
• huistoegaantyd
• huis-toe-gaan-tyd

Vertaling:
Engels: time to go home
Nederlands: tijd om naar huis te gaan

Nota:
• Van die Zoeloe woord chaila, wat "huis toe gaan" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hinder
Volgende onderwerp: tjaila
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 02:39:24 MGT 2024