Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » omverskoning
omverskoning [boodskap #134315] Do, 29 Oktober 2020 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8902
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
As jy hier uitgekom het, is jy uitgevang!
Daar is nie 'n woord soos "omverskoning", of nog erger "onverskoning", nie.
'n Mens kan in Afrikaans verskoning vra of om verskoning (twee woorde) vra vir iets.
Vorige onderwerp: Karmenaaitjie, karbonaaitjie, karnaaitjie
Volgende onderwerp: Beter Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 24 17:41:57 UTC 2020