Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Karmenaaitjie, karbonaaitjie, karnaaitjie
Karmenaaitjie, karbonaaitjie, karnaaitjie [boodskap #133925] So, 04 Oktober 2020 07:06 na volgende boodskap
PPH  is tans af-lyn  PPH
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2020
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand help om die verskille in bg. woorde uit te lig. Of is hulle eintlik dieselfde ding?

Hier is 'n groot gestryery aan die gang Very Happy Kan iemand help om die verskille uit te lig asb.
Re: Karmenaaitjie, karbonaaitjie, karnaaitjie [boodskap #133927 is 'n antwoord op boodskap #133925] So, 04 Oktober 2020 07:33 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
O genade, dalk nie een nie!
Sien http://gesellig.co.za/t/w:karmenaadjie

NS: Daai laaste een klink soos iets lekkers wat mens in 'n kar kan doen Smile
Vorige onderwerp: Argaïse woorde
Volgende onderwerp: omverskoning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:44:22 MGT 2024