Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prokrastinasie
prokrastinasie [boodskap #134272] Ma, 26 Oktober 2020 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prokrastinasie
Afbreking: pro•kras•ti•na•sie


Selfstandige naamwoord: prokrastinasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die geneigdheid om te prokrastineer; gewoonte om sake tot op die nippertjie uit te stel.

Gebruik:
• Is daar werklik 'n verskil tussen prokrastinasie en laksheid?

Sinoniem:
• uitstelgedrag

Vertaling:
Engels: procrastination
Nederlands: procrastinatie

Nota:
• Van Latyn: "procrastinare", 'n kombinasie van "pro", "vir" en "crastinus", "wat môre sal wees".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beroering
Volgende onderwerp: prokrastineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:43:20 MGT 2024