Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beroering
beroering [boodskap #134271] Ma, 26 Oktober 2020 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beroering
Afbreking: be•roe•ring


Selfstandige naamwoord: beroering
Meervoud: beroeringe, beroerings
Verkleinwoord: beroerinkie
Meervoud van verkleining: beroerinkies

Betekenis:
• 'n Opskudding of onrustigheid wat deur iets veroorsaak word.

Gebruik:
• Die wêreld is behoorlik in beroering oor die verskuiwing van die Amerikaanse ambassade in Israel vanaf Tel Aviv na Jerusalem.

Vertaling:
Engels: disturbance, commotion, turmoil
Nederlands: beroering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afskorting
Volgende onderwerp: prokrastinasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:13:24 MGT 2024