Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huurling
huurling [boodskap #134253] So, 25 Oktober 2020 08:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huurling
Afbreking: huur•ling


Selfstandige naamwoord: huurling
Meervoud: huurlinge
Verkleinwoord: huurlingetjie (huurlinkie)
Meervoud van verkleining: huurlingetjies

Betekenis:
• Iemand wat algemene dienste teen betaling aanbied.

Gebruik:
• En die huurling vlug, omdat hy 'n huurling is en niks vir die skape omgee nie. [Johannes 10:13]

Afgelei:
• huurlingarbeid
• huurlingbende
• huurlingeleër
• huurlingtroepe

Vertaling:
Engels: hireling, mercenary
Nederlands: huurling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: banneling
Volgende onderwerp: eersteling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:04:55 MGT 2024