Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » To the bastille!
To the bastille! [boodskap #1219] Ma, 14 Julie 2003 14:43 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis Bastille dag vandag.... Dink julle ons moet dit vier??:-)

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1223 is 'n antwoord op boodskap #1219] Ma, 14 Julie 2003 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jul 2003 10:51:59 -0400, Katryn wrote:

>
> There's no bread, let them eat cake

Marié Antoinette
Re: To the bastille! [boodskap #1226 is 'n antwoord op boodskap #1219] Ma, 14 Julie 2003 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:6hg5hvohj0ajn6tvncohdcmel5hl0k6qi8@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Dis Bastille dag vandag.... Dink julle ons moet dit vier??:-)
>
> Jaaaaaa - TO THE PEOPLE!!! :-)
>
> (Sal on SCSAA bestorm en bevry van die tirannie wat daar heers?) :-))

Dit klink na 'n goeie idee....maar, dit lyk asof die koningin ons ontglip
het..... Dalk het sy wind van die plan gekry:-)


> From the album "All The World's A Stage"

Dankie hiervoor, dit was 'n baie gepasde manier om die dag te herdenk.

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1239 is 'n antwoord op boodskap #1223] Ma, 14 Julie 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:4uv5hvotuitm3o96mfm7suvg0fmtl1blb7@4ax.com...
> On Mon, 14 Jul 2003 10:51:59 -0400, Katryn
> wrote:
>
>>
>> There's no bread, let them eat cake
>
> Mari� Antoinette
>

Ek het nou onlangs van 2 beroemde du plessis vrouens gelees. Die een was die
mistress van Alexandre Dumas, en die ander was die geliefde van Desmoulins,
een van die leiers van die Franse revolusie.

Nie dat jy 'n vrou is nie, of vroulik of enige soiets nie. Ek se net sodat
ons nie dieselfde trieks as oorkant begin nie :-))

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1255 is 'n antwoord op boodskap #1219] Di, 15 Julie 2003 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f12c04b_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Dis Bastille dag vandag.... Dink julle ons moet dit vier??:-)
>
> Lorinda

ek sal nie weet waarom ek dit moet vier nie!!

ons ken nie vir quatorze juliet nie, is dit vanwee die Hugenote julle ken
dit???

GrRico
>
Re: To the bastille! [boodskap #1263 is 'n antwoord op boodskap #1255] Di, 15 Julie 2003 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f1449e0$0$49109$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f12c04b_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>> Dis Bastille dag vandag.... Dink julle ons moet dit vier??:-)
>>
>> Lorinda
>
> ek sal nie weet waarom ek dit moet vier nie!!
>
> ons ken nie vir quatorze juliet nie, is dit vanwee die Hugenote julle ken
> dit???
>
> GrRico


Nee, vanwee ons rewolusionere oortuigings....:-))

Ek was 'n paar keer in Frankryk by vriende op Bastille dag, en het dit nogal
geniet - al die vuurwerke en konserte ens.


Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1291 is 'n antwoord op boodskap #1263] Di, 15 Julie 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>>> Dis Bastille dag vandag.... Dink julle ons moet dit vier??:-)
>>>
>>> Lorinda
>>
>> ek sal nie weet waarom ek dit moet vier nie!!
>>
>> ons ken nie vir quatorze juliet nie, is dit vanwee die Hugenote julle ken
>> dit???
>>
>> GrRico
>
>
> Nee, vanwee ons rewolusionere oortuigings....:-))
>
> Ek was 'n paar keer in Frankryk by vriende op Bastille dag, en het dit nogal
> geniet - al die vuurwerke en konserte ens.
>
>
> Lorinda

Ja die fees is baie lekker, ek ken dit ook van die kere dat ek in Frankrijk
was, op vakansie, ek kampeer daar, maar ek was ook baie vies, al die winkels
het gesluit!!!!!!!!

Maar ek is nie rewolusioner nie, ons het 'n koningshuis en ek is bly ons het
en nie 'n Bush nie, of 'n Mbeki :-))

GrRico.
die dink Lorinda sal maar eens met koninginnedag Nederland moet kom besoek.
>
Re: To the bastille! [boodskap #1299 is 'n antwoord op boodskap #1291] Di, 15 Julie 2003 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f146260$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ja die fees is baie lekker, ek ken dit ook van die kere dat ek in Frankrijk
> was, op vakansie, ek kampeer daar, maar ek was ook baie vies, al die winkels
> het gesluit!!!!!!!!
>
> Maar ek is nie rewolusioner nie, ons het 'n koningshuis en ek is bly ons het
> en nie 'n Bush nie, of 'n Mbeki :-))
>
> GrRico.
> die dink Lorinda sal maar eens met koninginnedag Nederland moet kom
besoek.

Ag Rico, hier waar ek sit is ook 'n koningin:-(

Waneer is koninginnedag in Nederland? Hoe vier julle dit? Is dit waneer
julle al daardie tydelike markstalletjies oopmaak

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1301 is 'n antwoord op boodskap #1299] Di, 15 Julie 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f14632c$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146260$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ja die fees is baie lekker, ek ken dit ook van die kere dat ek in
> Frankrijk
>> was, op vakansie, ek kampeer daar, maar ek was ook baie vies, al die
> winkels
>> het gesluit!!!!!!!!
>>
>> Maar ek is nie rewolusioner nie, ons het 'n koningshuis en ek is bly ons
> het
>> en nie 'n Bush nie, of 'n Mbeki :-))
>>
>> GrRico.
>> die dink Lorinda sal maar eens met koninginnedag Nederland moet kom
> besoek.
>
> Ag Rico, hier waar ek sit is ook 'n koningin:-(
>
> Waneer is koninginnedag in Nederland? Hoe vier julle dit? Is dit waneer
> julle al daardie tydelike markstalletjies oopmaak
>
> Lorinda

Jy's weer heeltemal reg Lorinda!!!

Dis 30 april, dan is dit koninginnedag.
Ag ja Queen Elisabeth, ons moet daar maar niks oor se nie en dan nog
Charles, wel ook nie oor praat nie, maar dan is daar William, dan het de UK
weer 'n King :-)))))))))

As hij maar na sy ma bly lyk :-))

GrRico
>
Re: To the bastille! [boodskap #1302 is 'n antwoord op boodskap #1291] Di, 15 Julie 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda, jy gaan my tog nie vertel jy was nog nie hier nie???????????????

GrRico


"Rico" skryf in boodskap news:3f146260$0$49108$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>>>> Dis Bastille dag vandag.... Dink julle ons moet dit vier??:-)
>>>>
>>>> Lorinda
>>>
>>> ek sal nie weet waarom ek dit moet vier nie!!
>>>
>>> ons ken nie vir quatorze juliet nie, is dit vanwee die Hugenote julle
> ken
>>> dit???
>>>
>>> GrRico
>>
>>
>> Nee, vanwee ons rewolusionere oortuigings....:-))
>>
>> Ek was 'n paar keer in Frankryk by vriende op Bastille dag, en het dit
> nogal
>> geniet - al die vuurwerke en konserte ens.
>>
>>
>> Lorinda
>
> Ja die fees is baie lekker, ek ken dit ook van die kere dat ek in Frankrijk
> was, op vakansie, ek kampeer daar, maar ek was ook baie vies, al die winkels
> het gesluit!!!!!!!!
>
> Maar ek is nie rewolusioner nie, ons het 'n koningshuis en ek is bly ons het
> en nie 'n Bush nie, of 'n Mbeki :-))
>
> GrRico.
> die dink Lorinda sal maar eens met koninginnedag Nederland moet kom
besoek.
>>
>
Re: To the bastille! [boodskap #1314 is 'n antwoord op boodskap #1219] Di, 15 Julie 2003 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f146615$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f1464ea$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Lorinda, jy gaan my tog nie vertel jy was nog nie hier nie???????????????
>>
>> GrRico
>
> O ek was, Rico, ek was:-)) Maar nie op Koninginne dag nie. Ek het wel


Oke jy was, het jy alles gesien en geniet???


> daarvan gelees, iets oor die markstalletjies en so.
> Maak julle 'n spesiale kos op daardie dag?
>
> Lorinda

Ja ons eet Suid Afrikaanse kip palava

hahahaahaaaaaaaaaaaa

nee nie spesiale kos nie, wel oranjekoek en die sake, alles wat oranje is,
gaan ons dan eet, net nie worteltjies nie!!!

Rico
>
Re: To the bastille! [boodskap #1315 is 'n antwoord op boodskap #1302] Di, 15 Julie 2003 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f1464ea$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Lorinda, jy gaan my tog nie vertel jy was nog nie hier nie???????????????
>
> GrRico

O ek was, Rico, ek was:-)) Maar nie op Koninginne dag nie. Ek het wel
daarvan gelees, iets oor die markstalletjies en so.
Maak julle 'n spesiale kos op daardie dag?

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1319 is 'n antwoord op boodskap #1219] Di, 15 Julie 2003 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
">
> William sal seker darem 'n kans kry eendag, as die Britte nie teen daardie
> tyd teen die hele klomp gedraai het nie (blykbaar dink die helfte van die
> Britse bevolking nou dat die koningshuis moet verdwyn).
>
> Lorinda

Die helfte, wel as William gaan koning word sal dit nie meer die helft wees.
In Nederland is 87 % van die mense voor die koningshuis.

GrRico
>
Re: To the bastille! [boodskap #1320 is 'n antwoord op boodskap #1301] Di, 15 Julie 2003 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f1464c9$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jy's weer heeltemal reg Lorinda!!!
>
> Dis 30 april, dan is dit koninginnedag.
> Ag ja Queen Elisabeth, ons moet daar maar niks oor se nie en dan nog
> Charles, wel ook nie oor praat nie, maar dan is daar William, dan het de UK
> weer 'n King :-)))))))))
>
> As hij maar na sy ma bly lyk :-))
>
> GrRico

Daai Liesbet gaan Charles oorleef. Haar ma is eers nou die dag dood, vrouens
leef lank in daardie familie..:-))

William sal seker darem 'n kans kry eendag, as die Britte nie teen daardie
tyd teen die hele klomp gedraai het nie (blykbaar dink die helfte van die
Britse bevolking nou dat die koningshuis moet verdwyn).

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1324 is 'n antwoord op boodskap #1314] Di, 15 Julie 2003 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f146714$0$49107$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Oke jy was, het jy alles gesien en geniet???

Ek het redelik baie gesien, Nederland is 'n interessante plek. Veral seker
vir mense wat in Suid-Afrika grootgeword het.
Ek het ook baie van die Indonesian kos gehou.

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1326 is 'n antwoord op boodskap #1324] Di, 15 Julie 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f14682f$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146714$0$49107$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Oke jy was, het jy alles gesien en geniet???
>
> Ek het redelik baie gesien, Nederland is 'n interessante plek. Veral seker
> vir mense wat in Suid-Afrika grootgeword het.
> Ek het ook baie van die Indonesian kos gehou.
>
> Lorinda

Ek weet, dis baie lekker, veral die satehsous.

Maar Afrikaners hou nie baie van Nederlanders nie, of is dit net op die
ander groep :-)))))))))))

Ek het al besoek gehad uit SA, maar hulle woon nou in Australie, ek chat al
vir 5 jaar met hulle en hulle het ook my besoek, en ons het baie lekker
gekuier.
Sien jy dis moontlik om vriende op hierdie net te maak, maar die ander kant
is gevaarlik hahahaahaha

GrRico
>
Re: To the bastille! [boodskap #1333 is 'n antwoord op boodskap #1219] Di, 15 Julie 2003 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f146a77$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146821$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> ">
>>> William sal seker darem 'n kans kry eendag, as die Britte nie teen
> daardie
>>> tyd teen die hele klomp gedraai het nie (blykbaar dink die helfte van
> die
>>> Britse bevolking nou dat die koningshuis moet verdwyn).
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Die helfte, wel as William gaan koning word sal dit nie meer die helft
> wees.
>> In Nederland is 87 % van die mense voor die koningshuis.
>>
>> GrRico
>
> Maar ek dink die koningshuis in Nederland is baie anders as in Engeland.
> Hier is dit nog baie "of the old school".
>
> Lorinda
>

Hulle wi so wees, maar hulle is nie, ek dink maar net aan die
telefoongesprek va Charles en Camilla :-)))))))))))

GrRico
>
Re: To the bastille! [boodskap #1335 is 'n antwoord op boodskap #1319] Di, 15 Julie 2003 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f146821$0$49114$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> ">
>> William sal seker darem 'n kans kry eendag, as die Britte nie teen daardie
>> tyd teen die hele klomp gedraai het nie (blykbaar dink die helfte van die
>> Britse bevolking nou dat die koningshuis moet verdwyn).
>>
>> Lorinda
>
> Die helfte, wel as William gaan koning word sal dit nie meer die helft wees.
> In Nederland is 87 % van die mense voor die koningshuis.
>
> GrRico

Maar ek dink die koningshuis in Nederland is baie anders as in Engeland.
Hier is dit nog baie "of the old school".

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1339 is 'n antwoord op boodskap #1326] Di, 15 Julie 2003 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f1469da$0$49105$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Maar Afrikaners hou nie baie van Nederlanders nie, of is dit net op die
> ander groep :-)))))))))))
>
> Ek het al besoek gehad uit SA, maar hulle woon nou in Australie, ek chat al
> vir 5 jaar met hulle en hulle het ook my besoek, en ons het baie lekker
> gekuier.
> Sien jy dis moontlik om vriende op hierdie net te maak, maar die ander kant
> is gevaarlik hahahaahaha
>
> GrRico

Ek dink Afrikaners oor die algemeen hou van die Nederlanders wat hulle
ontmoet. Ek hou van die meeste Nederlanders wat ek al ontmoet het (in Londen
en in Nederland). Natuurlik nie van almal nie, maar dis maar hoe dit gaan.
Op Usenet is dit dalk effens anders, dis asof mense meer laer trek (selfs al
is daar bloed op die grond binne die laer). Of dalk is dit net dat dit op
Usenet makliker is om in terme van stereotipes te dink (want jy het nie met
die hele persoonlikheid te doen nie, slegs met 'n kort geskrywe).

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1340 is 'n antwoord op boodskap #1339] Di, 15 Julie 2003 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f146c59$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f1469da$0$49105$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Maar Afrikaners hou nie baie van Nederlanders nie, of is dit net op die
>> ander groep :-)))))))))))
>>
>> Ek het al besoek gehad uit SA, maar hulle woon nou in Australie, ek chat
> al
>> vir 5 jaar met hulle en hulle het ook my besoek, en ons het baie lekker
>> gekuier.
>> Sien jy dis moontlik om vriende op hierdie net te maak, maar die ander
> kant
>> is gevaarlik hahahaahaha
>>
>> GrRico
>
> Ek dink Afrikaners oor die algemeen hou van die Nederlanders wat hulle
> ontmoet. Ek hou van die meeste Nederlanders wat ek al ontmoet het (in Londen
> en in Nederland). Natuurlik nie van almal nie, maar dis maar hoe dit gaan.
> Op Usenet is dit dalk effens anders, dis asof mense meer laer trek (selfs al
> is daar bloed op die grond binne die laer). Of dalk is dit net dat dit op
> Usenet makliker is om in terme van stereotipes te dink (want jy het nie met
> die hele persoonlikheid te doen nie, slegs met 'n kort geskrywe).
>
> Lorinda

Jy's weer reg!!!!!!!!
en ook nog baie mooi gese, ek is baie beindruk oor jou literere bydrae :-))

Maar na 5 jaar chat, weer jy baie van die ander!!
Jy kan dan rerig se, ons is vriende

GrRico
>
Re: To the bastille! [boodskap #1341 is 'n antwoord op boodskap #1219] Di, 15 Julie 2003 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f146d69$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146b63$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Hulle wi so wees, maar hulle is nie, ek dink maar net aan die
>> telefoongesprek va Charles en Camilla :-)))))))))))
>>
>> GrRico
>
> :-)) Ja, maar dis hoe hulle hulleself sien wat saak maak. Die koningshuis
> hier is baie formeel in hulle doen en late teenoor "die ander" en wat van
> die ander verwag word. Hoe hulle ondermekaar is is 'n ander saak.
>
> Lorinda

Moet hulle dit ook wel vir hulle self hou :-)))))))))))))

Rico
>
Re: To the bastille! [boodskap #1342 is 'n antwoord op boodskap #1333] Di, 15 Julie 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f146b63$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Hulle wi so wees, maar hulle is nie, ek dink maar net aan die
> telefoongesprek va Charles en Camilla :-)))))))))))
>
> GrRico

:-)) Ja, maar dis hoe hulle hulleself sien wat saak maak. Die koningshuis
hier is baie formeel in hulle doen en late teenoor "die ander" en wat van
die ander verwag word. Hoe hulle ondermekaar is is 'n ander saak.

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1343 is 'n antwoord op boodskap #1340] Di, 15 Julie 2003 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f146dd2$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Maar na 5 jaar chat, weer jy baie van die ander!!
> Jy kan dan rerig se, ons is vriende
>
> GrRico

Ja, dis waar. Maar julle het die moeite gedoen om mekaar te leer ken, en toe
nog steeds van mekaar gehou. Daar is natuurlik ook vriendskappe wat nie
buite Usenet kan bestaan nie, omdat in die "regte wereld" die verskille baie
meer duidelik sou wees - mense praat met mekaar hier wat daar buite niks met
mekaar te doen sou (wou) he nie.

Lorinda
Re: To the bastille! [boodskap #1344 is 'n antwoord op boodskap #1343] Di, 15 Julie 2003 21:43 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f147001$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146dd2$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Maar na 5 jaar chat, weer jy baie van die ander!!
>> Jy kan dan rerig se, ons is vriende
>>
>> GrRico
>
> Ja, dis waar. Maar julle het die moeite gedoen om mekaar te leer ken, en toe
> nog steeds van mekaar gehou. Daar is natuurlik ook vriendskappe wat nie
> buite Usenet kan bestaan nie, omdat in die "regte wereld" die verskille baie
> meer duidelik sou wees - mense praat met mekaar hier wat daar buite niks met
> mekaar te doen sou (wou) he nie.
>
> Lorinda

Dis ook waar, maar dis iets wat jy gaan merk as je met mekaar chat.
En dan doen jy dit nie op Usenet nie, maar op msn messenger, dis
persoonliker.

GrRico
>
Vorige onderwerp: Nag...
Volgende onderwerp: Re: Lemon Balm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 04:37:06 MGT 2024