Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » astigmatisme
astigmatisme [boodskap #133902] Vr, 02 Oktober 2020 21:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18978
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
astigmatisme
Afbreking: a•stig•ma•tis•me


Selfstandige naamwoord: astigmatisme
Meervoud:

Betekenis:
• Oogaandoening waar 'n versteurde beeld gevorm word a.g.v. 'n onreëlmatige kromming van die oog se die kornea en lens.

Gebruik:
• 'n Persoon met astigmatisme se oë is meer soos rugbyballe as sokkerballe gevorm.

Sinoniem:
• skeefsiendheid

Verwant:
• astigmaties

Vertaling:
Engels: astigmatism
Nederlands: astigmatisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: astigmaties
Volgende onderwerp: kollektief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:59:30 MGT 2024