Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » astigmaties
astigmaties [boodskap #133901] Vr, 02 Oktober 2020 21:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
astigmaties
Afbreking: a•stig•ma•ties


Byvoeglike naamwoord: astigmaties
Attributief: astigmatiese

Betekenis:
• Wat aan astigmatisme ly; 'n versteurde beeld sien a.g.v. 'n onreëlmatige kromming van die oog se kornea en lens.

Gebruik:
• Dit is moeilik om self te bepaal of mens astigmaties is al dan nie.

Sinoniem:
• skeefsiende

Vertaling:
Engels: astigmatic
Nederlands: astigmatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemeenslagtig
Volgende onderwerp: astigmatisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:46:45 MGT 2024