Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » charisma
charisma [boodskap #133879] Vr, 02 Oktober 2020 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
charisma
Afbreking: cha•ris•ma


Selfstandige naamwoord: charisma
Meervoud: charismata

Betekenis:
• 'n Welgevallige persoonlike uitstraling; eienskappe wat ander mense na iemand toe aantrek.

Gebruik:
• By die presidensiële verkiesings blyk charisma 'n groter aanwins as ervaring te wees.

Afgelei:
• charismaties

Vertaling:
Engels: charisma
Nederlands: charisma

Nota:
• Leenwoord uit Latyn of Grieks, in die betekenis van "bonatuurlike gawe".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkeersbeampte
Volgende onderwerp: bedreig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 18:02:05 MGT 2024