Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkeersbeampte
verkeersbeampte [boodskap #133878] Do, 01 Oktober 2020 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verkeersbeampte op diens.
'n Verkeersbeampte op diens.
verkeersbeampte
Afbreking: ver•keers•be•amp•te
Samestelling: verkeer + -s- + beampte


Selfstandige naamwoord: verkeersbeampte
Meervoud: verkeersbeamptes
Verkleinwoord: verkeersbeamptetjie
Meervoud van verkleining: verkeersbeamptetjies

Betekenis:
• Persoon wat die verkeer reguleer en verkeersreëls toepas.

Gebruik:
• Ons sit dalk met 'n situasie waar die verkeersbeampte mense vir spoed moet vang om die begroting te laat klop?

Sinoniem:
• verkeersagent
• verkeerskonstabel

Vertaling:
Engels: traffic officer, traffic cop
Nederlands: verkeersagent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wetenskaplik
Volgende onderwerp: charisma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:53:01 MGT 2024