Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooihartbees
rooihartbees [boodskap #133841] Wo, 30 September 2020 15:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rooihartbees.
'n Rooihartbees.
rooihartbees
Afbreking: rooi•hart•bees


Selfstandige naamwoord: rooihartbees
Meervoud: rooihartbeeste
Verkleinwoord: rooihartbeesie
Meervoud van verkleining: rooihartbeesies

Betekenis:
• 'n Wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom, Alcelaphus buselaphus.

Gebruik:
• Die rooihartbees is glansend rooibruin van kleur, terwyl die bles op die gesig, stert en buitekant van die bene swart en die agterkante van die boude ligbruin is.

Vertaling:
Engels: red hartebeest
Nederlands: Kaaps hartenbeest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mofhartbees
Volgende onderwerp: roosterbrood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:34:39 MGT 2024