Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mofhartbees
mofhartbees [boodskap #133840] Wo, 30 September 2020 15:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mofhartbees.
'n Mofhartbees.
mofhartbees
Afbreking: mof•hart•bees


Selfstandige naamwoord: mofhartbees
Meervoud: mofhartbeeste
Verkleinwoord: mofhartbeesie
Meervoud van verkleining: mofhartbeesies

Betekenis:
• Wildsbok van die noordooste van Suid-Afrika, suidooste van Zimbabwe en sentrale gebied van Mosambiek, Alcelaphus lichtensteinii.

Gebruik:
• Die mofhartbees verskil van die rooihartbees omdat hy ligter van kleur is, nie 'n swart bles het nie en die horings korter en by die basis verder uitmekaar is.

Sinoniem:
• Lichtenstein-hartbees

Vertaling:
Engels: Lichtenstein's hartebeest
Nederlands: Lichtensteinantilope

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koolsuurgas
Volgende onderwerp: rooihartbees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:20:30 MGT 2024