Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » njala
njala [boodskap #133567] Wo, 16 September 2020 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Njalabul.
'n Njalabul.
njala
Afbreking: nja•la


Selfstandige naamwoord: njala
Meervoud: njalas
Verkleinwoord: njalatjie
Meervoud van verkleining: njalatjies

Betekenis:
• 'n Wildsbok wat in Suid-Afrika aangetref word, Ragelaphus angasii.
• 'n Gepantserde polisievoertuig.

Gebruik:
• 'n Volwasse njala het 'n gemiddelde massa van 130 kg en 'n hoogte van ongeveer 105 cm.
• Die polisie met met 'n njala tussen die skare ingejaag.

Afgelei:
• njalabul
• njala-ooi

Vertaling:
Engels: nyala
Nederlands: nyala

Nota:
• Die naam is afkomstig van die Swahili-benaming vir die dier.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stuurkajuit
Volgende onderwerp: ousus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:11:12 MGT 2024