Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuurkajuit
stuurkajuit [boodskap #133566] Wo, 16 September 2020 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die stuurkajuit van 'n vliegtuig.
Die stuurkajuit van 'n vliegtuig.
stuurkajuit
Afbreking: stuur•ka•juit
Samestelling: stuur + kajuit


Selfstandige naamwoord: stuurkajuit
Meervoud: stuurkajuite

Betekenis:
• Spesiaal ingerigte ruimte in 'n voertuig (soos 'n skip, vliegtuig, trein of resiesmotor) vanwaar dit bestuur word.

Gebruik:
• Aan beide punte van 'n moltrein is 'n stuurkajuit, sodat die trein in enige rigting kan beweeg.

Afgelei:
• stuurkajuit-vlugopnemer

Vertaling:
Engels: cockpit, driver’s cabin
Nederlands: stuurcabine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefkoos
Volgende onderwerp: njala
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:50:14 MGT 2024