Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blaarpens
blaarpens [boodskap #133369] So, 06 September 2020 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
m. slukderm; v. grootpens; n. ruitjiespens; b. blaarpens; l. melkpens; i. twaalfvingerige derm.
m. slukderm; v. grootpens; n. ruitjiespens; b. blaarpens; l. melkpens; i. twaalfvingerige derm.
blaarpens
Afbreking: blaar•pens
Samestelling: blaar + pens


Selfstandige naamwoord: blaarpens
Meervoud: blaarpense
Verkleinwoord: blaarpensie
Meervoud van verkleining: blaarpensies

Betekenis:
• Die derde maag van 'n herkouer, soos 'n bees.

Gebruik:
• Water en voedingstowwe word in die blaarpens uit die kos onttrek.

Vertaling:
Engels: omasum
Nederlands: boekmaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruitjiespens
Volgende onderwerp: grootpens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:53:53 MGT 2024