Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruitjiespens
ruitjiespens [boodskap #133368] So, 06 September 2020 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
m. slukderm; v. grootpens; n. ruitjiespens; b. blaarpens; l. melkpens; i. twaalfvingerige derm.
m. slukderm; v. grootpens; n. ruitjiespens; b. blaarpens; l. melkpens; i. twaalfvingerige derm.
ruitjiespens
Afbreking: ruit•jies•pens
Samestelling: ruitjies + pens


Selfstandige naamwoord: ruitjiespens
Meervoud: ruitjiespense
Verkleinwoord: ruitjiespensie
Meervoud van verkleining: ruitjiespensie

Betekenis:
• Die tweede maag van 'n herkouer, soos 'n bees.

Gebruik:
• Kos word in die grootpens en ruitjiespens geberg en rondgemaal.

Sinoniem:
• netpens

Vertaling:
Engels: honeycomb bag, second stomach, reticulum
Nederlands: netmaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: netpens
Volgende onderwerp: blaarpens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:34:09 MGT 2024