Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voedsaamheid
voedsaamheid [boodskap #133225] Sa, 29 Augustus 2020 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voedsaamheid
Afbreking: voed•saam•heid
Samestelling: voedsaam + -heid
Uitspraak: /ˈfut.sɑːmˌɦəi̯t/


Selfstandige naamwoord: voedsaamheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die mate waarin voedsel gesond en voedsaam is (voldoende nutriente bevat).

Gebruik:
• Die Vanwyksbossie (Galenia secunda) is 'n vygie met matige voedsaamheid vir vee.

Vertaling:
Engels: nutritiousness
Nederlands: voedzaamheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voedselgewas
Volgende onderwerp: forseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:45:13 MGT 2024