Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voedselgewas
voedselgewas [boodskap #133224] Sa, 29 Augustus 2020 11:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voedselgewas
Afbreking: voed•sel•ge•was
Samestelling: voedsel + gewas
Uitspraak: /ˈvut.səl.χəˌvas/


Selfstandige naamwoord: voedselgewas
Meervoud: voedselgewasse
Verkleinwoord: voedselgewassie
Meervoud van verkleining: voedselgewassies

Betekenis:
• 'n Gewas wat gekweek word om mense te voed.

Gebruik:
• Rys is die wêreld se gewildste voedselgewas, gevolg deur koring, mielies en aartappels.

Sinoniem:
• voedingsgewas

Vertaling:
Engels: food crop
Nederlands: voedselgewas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mensdom
Volgende onderwerp: voedsaamheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:01:50 MGT 2024