Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsondering
uitsondering [boodskap #133219] Sa, 29 Augustus 2020 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsondering
Afbreking: uit•son•de•ring
Uitspraak: /ˈœi̯tˌsɔn.də.rəŋ/


Selfstandige naamwoord: uitsondering
Meervoud: uitsonderinge, uitsonderings
Verkleinwoord: uitsonderinkie
Meervoud van verkleining: uitsonderinkies

Betekenis:
• 'n Geval wat anders as die meeste ander behandel of beskou word.

Gebruik:
• 'n Wet van Mede en Perse 'n vaste wet wat geen uitsondering of afwyking toelaat nie.

Afgelei:
• uitsonderingsgeval
• uitsonderingstoestand

Afkorting:
• uits.

Vertaling:
Engels: exception, exemption
Nederlands: uitzondering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vulstasie
Volgende onderwerp: aborsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:36:44 MGT 2024