Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vulstasie
vulstasie [boodskap #133218] Sa, 29 Augustus 2020 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vulstasie.
'n Vulstasie.
vulstasie
Afbreking: vul•sta•sie
Samestelling: vul + stasie
Uitspraak: /ˈfœlˌstɑː.si/


Selfstandige naamwoord: vulstasie
Meervoud: vulstasies
Verkleinwoord: vulstasietjie
Meervoud van verkleining: vulstasietjies

Betekenis:
• 'n Plek waar brandstof in motors ingegooi word.

Gebruik:
• Die motoris stop by die vulstasie om 'n vinnige draaitjie te loop terwyl die pompjoggie sy motor se die tenk volmaak en die voorruit was.

Sinoniem:
• pompstasie
• petrolstasie

Afgelei:
• vulstasie-eienaar
• vulstasiebediener

Vertaling:
Engels: service station, petrol station, filling station
Nederlands: tankstation, benzinestation, pompstation

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bravade
Volgende onderwerp: uitsondering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:45:46 MGT 2024