Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vier-en-dertigste
vier-en-dertigste [boodskap #133020] Sa, 22 Augustus 2020 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vier-en-dertigste
Afbreking: vier-en-der•tig•ste


Rangtelwoord: vier-en-dertigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord vier-en-dertig (34). Nommer vier-en-dertig in 'n ry of gedeel deur vier-en-dertig.

Gebruik:
• Hy het vier-en-dertigste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 34ste
• 34e

Vertaling:
Engels: thirty-fourth
Nederlands: vierendertigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drie-en-dertigste
Volgende onderwerp: vyf-en-dertigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:13:00 MGT 2024