Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drie-en-dertigste
drie-en-dertigste [boodskap #133019] Sa, 22 Augustus 2020 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drie-en-dertigste
Afbreking: drie-en-der•tig•ste


Rangtelwoord: drie-en-dertigste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord drie-en-dertig (33). Nommer drie-en-dertig in 'n ry of gedeel deur drie-en-dertig.

Gebruik:
• Hy het drie-en-dertigste in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 33ste
• 33e

Vertaling:
Engels: thirty-third
Nederlands: drieëndertigste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twee-en-dertigste
Volgende onderwerp: vier-en-dertigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:11:56 MGT 2024