Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » billik
billik [boodskap #132962] Do, 20 Augustus 2020 20:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
billik
Afbreking: bil•lik


Byvoeglike naamwoord: billik
Vergrotende trap: billiker
Oortreffende trap: billikste
Attributief: billike
Partitief: billiks

Betekenis:
• Met terme wat redelik en regverdig is.

Gebruik:
• Sy het die portret vir 'n billike prys gekoop.

Sinoniem:
• eerlik
• regverdig
• regmatig
• redelik
• redelikerwys

Antoniem:
• onbillik

Afgelei:
• billikheid

Vertaling:
Engels: reasonable, fair, just, equitable
Nederlands: billijk


Werkwoord: billik
Verlede tyd: het gebillik

Betekenis:
• Om as billik te ag.

Vertaling:
• Die wreedheid van wat met plaasmoorde gepaardgaan kan nie gebillik word nie.

Sinoniem:
• goedkeur
• regverdig

Vertaling:
Engels: to justify
Nederlands: billijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beseer
Volgende onderwerp: grootmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:30:37 MGT 2024