Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oseaanbesoedeling
oseaanbesoedeling [boodskap #132781] Sa, 15 Augustus 2020 20:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19250
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oseaanbesoedeling
Afbreking: o•se•aan•be•soe•de•ling
Samestelling: oseaan + besoedeling


Selfstandige naamwoord: oseaanbesoedeling
Meervoud:

Betekenis:
• Enige menslike handeling of aktiwiteit wat die see besoedel en gevolglik skadelik vir die oseane en die seelewe is.

Gebruik:
• Tot tagtig persent van die oseaanbesoedeling kom van die land af.

Hiperoniem:
• besoedeling

Vertaling:
Engels: marine pollution
Nederlands: oceaanvervuiling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magsverheffing
Volgende onderwerp: veelhoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 09:59:54 MGT 2024