Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magsverheffing
magsverheffing [boodskap #132780] Sa, 15 Augustus 2020 20:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
magsverheffing
Afbreking: mags•ver•hef•fing


Selfstandige naamwoord: magsverheffing
Meervoud: magsverheffings

Betekenis:
• Wiskundige bewerking waarby 'n getal (die faktor of die grondtal) 'n bepaalde aantal kere met homself vermenigvuldig word.

Gebruik:
• 'n Eksponent is die aantal kere wat die grondtal in 'n magsverheffing met homself vermenigvuldig word om die resultaat te verkry. Voorbeeld: 23 = 2 × 2 × 2 = 8

Vertaling:
Engels: exponentiation
Nederlands: machtsverheffing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: transliterasie
Volgende onderwerp: oseaanbesoedeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:29:08 MGT 2024