Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klinknael
klinknael [boodskap #132728] Vr, 14 Augustus 2020 14:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19287
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Klinknaels
Klinknaels
klinknael
Afbreking: klink•na•el
Uitspraak: /ˈkləŋkˌnɑː.əl/


Selfstandige naamwoord: klinknael
Meervoud: klinknaels
Verkleinwoord: klinknaeltjie
Meervoud van verkleining: klinknaeltjies

Betekenis:
• Pennetjie van metaal waarmee voorwerpe aan mekaar geheg word.

Gebruik:
• Vroeër is skepe se rompe met klinknaels aan mekaar geklink.

Sinoniem:
• klinkbout

Afgelei:
• klinknaelbroek
• klinknaelfabriek
• klinknaelfabrikasie
• klinknaelkop
• klinknaelyster

Vertaling:
Engels: rivet
Nederlands: klinknagel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanonkoeël
Volgende onderwerp: klinknaelbroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 07:13:34 MGT 2024