Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kanonkoeël
kanonkoeël [boodskap #132727] Vr, 14 Augustus 2020 13:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19287
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kanonkoeëls
Kanonkoeëls
kanonkoeël
Afbreking: ka•non•koe•ël
Samestelling: kanon + koeël
Uitspraak: /kaˈnɔnˌkuːl/


Selfstandige naamwoord: kanonkoeël
Meervoud: kanonkoeëls
Verkleinwoord: kanonkoeëltjie
Meervoud van verkleining: kanonkoeëltjies

Betekenis:
• 'n Projektiel wat vanuit 'n kanon afgevuur word (ook figuurlik, iets slegs wat aangeslinger kom).

Gebruik:
• 'n Loopgraaf kan soldate teen vyandelike geweer- en kanonkoeëls beskerm.

Vertaling:
Engels: cannon ball
Nederlands: kanonskogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kajuitkoors
Volgende onderwerp: klinknael
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 08:22:37 MGT 2024