Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » homp
homp [boodskap #132693] Wo, 12 Augustus 2020 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19275
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
homp
Afbreking: homp


Selfstandige naamwoord: homp
Meervoud: hompe
Verkleinwoord: hompie
Meervoud van verkleining: hompies

Betekenis:
• 'n Groot, dik stuk van iets.

Gebruik:
• Elkeen kry 'n homp mieliepap en 'n bietjie skaapvleis vir ete.

Vertaling:
Engels: chunk, hunk, lump, gobbet
Nederlands: homp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afknou
Volgende onderwerp: dophou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 00:20:08 MGT 2024