Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proes
proes [boodskap #132679] Wo, 12 Augustus 2020 07:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19275
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
proes
Afbreking: proes


Werkwoord: proes
Verlede tyd: het geproes

Betekenis:
• 'n Blaasgeluid uit die neus, soos iemand wat nies.

Gebruik:
• Almal hoes en proes omdat dit nou winter is.

Sinoniem:
• nies
• snuifblaas

Afgelei:
• proesend

Vertaling:
Engels: to sneeze, snort
Nederlands: proesten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vloed
Volgende onderwerp: kroes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 06:05:58 MGT 2024