Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedoem
gedoem [boodskap #132309] Wo, 22 Julie 2020 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18885
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedoem
Afbreking: ge•doem


Byvoeglike naamwoord: gedoem
Attributief: gedoemde

Betekenis:
• Wat onvermydelik op iets slegs afstuur. Wat nie te redde is nie, maar uiteindelik sal misluk.

Gebruik:
• As die toekoms só gaan lyk, is die mensdom gedoem.

Sinoniem:
• gevonnis
• veroordeel

Vertaling:
Engels: doemed
Nederlands: gedoemd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ribonukleïensuur
Volgende onderwerp: alibi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:05:08 MGT 2024