Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wimper
wimper [boodskap #132092] Sa, 11 Julie 2020 11:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wimpers
Wimpers
wimper
Afbreking: wim•per


Selfstandige naamwoord: wimper
Meervoud: wimpers
Verkleinwoord: wimpertjie
Meervoud van verkleining: wimpertjies

Betekenis:
• Een van baie haartjies langs die rand van die ooglid, onder die wenkbroue.

Gebruik:
• Analise het onthul dat die Mona Lisa inderdaad wenkbroue en wimpers gehad het, wat agteraf verwyder is.

Sinoniem:
• ooghaar

Vertaling:
Engels: eyelash
Nederlands: wimper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuiste
Volgende onderwerp: abdomen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 23:21:55 MGT 2024