Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuiste
tuiste [boodskap #132091] Sa, 11 Julie 2020 11:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18814
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tuiste
Afbreking: tuis•te
Uitspraak: /ˈtœi̯s.tə/


Selfstandige naamwoord: tuiste
Meervoud: tuistes
Verkleinwoord: tuistetjie
Meervoud van verkleining: tuistetjies

Betekenis:
• Vaste blyplek; die huis of plek waar 'n mens woon.

Gebruik:
• Daar is geen beter plek as by jou eie tuiste nie.

Afgelei:
• tuisteskepper

Vertaling:
Engels: home
Nederlands: tehuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouboet
Volgende onderwerp: wimper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 13:45:41 MGT 2024