Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meelblom
meelblom [boodskap #132057] Vr, 10 Julie 2020 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Meelblom
Meelblom
meelblom
Afbreking: meel•blom
Samestelling: meel + blom


Selfstandige naamwoord: meelblom
Meervoud:

Betekenis:
• Die fynste soort meel; fyn meel van koring vir fyngebak wat nie veel hoef te rys nie en wat sag en krummelrig moet wees.

Gebruik:
• Melktert, noedels en souse word van meelblom gemaak.

Sinoniem:
• koekmeel
• fynmeel
• witmeel

Vertaling:
Engels: wheat flour
Nederlands: blom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: metonimia
Volgende onderwerp: koekmeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 18:38:20 MGT 2024