Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ratkas
ratkas [boodskap #131964] Sa, 04 Julie 2020 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ratkas
Afbreking: rat•kas
Samestelling: rat + kas
Uitspraak: /ˈrɑtkɑs/


Selfstandige naamwoord: ratkas
Meervoud: ratkaste
Verkleinwoord: ratkassie
Meervoud van verkleining: ratkassies

Betekenis:
• Deel van 'n motor wat die ratte wissel.

Gebruik:
• Ek verkies 'n kar met 'n outomatiese ratkas.

Afgelei:
• handratkas
• vyfspoedratkas

Vertaling:
Engels: gearbox, gear-case
Nederlands: versnellingsbak, gangwissel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pondok
Volgende onderwerp: rektum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:29:59 MGT 2024