Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pondok
pondok [boodskap #131963] Sa, 04 Julie 2020 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pondok.
'n Pondok.
pondok
Afbreking: pon•dok


Selfstandige naamwoord: pondok
Meervoud: pondokke
Verkleinwoord: pondokkie
Meervoud van verkleining: pondokkies

Betekenis:
• Klein, eenvoudige huisie; hut; krot.

Gebruik:
• Bly jy in 'n huis, paleis, pondok of varkhok?

Wisselvorm:
• pandok

Vertaling:
Engels: hut, hovel, cottage
Nederlands: pondok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: patrys
Volgende onderwerp: ratkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 18:53:02 MGT 2024