Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » patrys
patrys [boodskap #131962] Sa, 04 Julie 2020 13:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n patrys.
Skets van 'n patrys.
patrys
Afbreking: pa•trys


Selfstandige naamwoord: patrys
Meervoud: patryse
Verkleinwoord: patrysie
Meervoud van verkleining: patrysies

Betekenis:
• 'n Voël uit die familie van fisante, Perdix perdix.

Gebruik:
• Laat my bloed dan nou nie op die aarde val ver van die aangesig van die HERE nie, want die koning van Israel het uitgetrek om een enkele vlooi te soek, soos 'n man 'n patrys op die berge agtervolg. [1 Samuel 26:20]

Vertaling:
Engels: patridge, sandgrouse
Nederlands: patrijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papaja
Volgende onderwerp: pondok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:38:38 MGT 2024