Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » metaalmengsel
metaalmengsel [boodskap #131888] Di, 30 Junie 2020 19:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 10852
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
metaalmengsel
Afbreking: me•taal•meng•sel
Samestelling: metaal + mengsel


Selfstandige naamwoord: metaalmengsel
Meervoud: metaalmengsels

Betekenis:
• 'n Vermenging van metale, wat in vloeibare toestand tot stand kom.

Gebruik:
• Brons is 'n metaalmengsel van koper, tin en ander metale.

Sinoniem:
• allooi
• legering

Vertaling:
Engels: metal mixture
Nederlands: metaalmengsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keelspieël
Volgende onderwerp: armblanke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 09 23:44:33 UTC 2020