Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keelspieël
keelspieël [boodskap #131887] Di, 30 Junie 2020 16:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Keelspieël en 'n battery om die grootte te vergelyk.
'n Keelspieël en 'n battery om die grootte te vergelyk.
keelspieël
Afbreking: keel•spie•ël
Samestelling: keel + spieël


Selfstandige naamwoord: keelspieël
Meervoud: keelspieëls
Verkleinwoord: keelspieëltjie
Meervoud van verkleining: keelspieëltjies

Betekenis:
• Mediese instrument met 'n handvatsel en spieëltjie waarmee die keel ondersoek word.

Gebruik:
• Die dokter gebruik 'n keelspieël om te kyk wat in die kind se keel aangaan.

Sinoniem:
• laringoskoop
• strottehoofspieël

Vertaling:
Engels: laryngoscope
Nederlands: keelspiegel, laryngoscoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prei
Volgende onderwerp: metaalmengsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 00:31:10 MGT 2024