Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prei
prei [boodskap #131886] Di, 30 Junie 2020 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Preie
Preie
prei
Afbreking: prei


Selfstandige naamwoord: prei
Meervoud: preie
Verkleinwoord: preitjie
Meervoud van verkleining: preitjies

Betekenis:
• 'n Groentesoort, Allium ampeloprasum, met 'n sagte, ui-agtige smaak.

Gebruik:
• Die eetbare deel van die prei is die bondel blaarskedes wat soms verkeerdelik 'n stam of steel genoem word.

Afgelei:
• preieblare
• preisop

Vertaling:
Engels: leek
Nederlands: prei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: winderig
Volgende onderwerp: keelspieël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 14:40:35 MGT 2024