Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reptiel
reptiel [boodskap #131858] So, 28 Junie 2020 17:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Reptiele
Reptiele
reptiel
Afbreking: rep•tiel
Uitspraak: /rɛpˈtil/


Selfstandige naamwoord: reptiel
Meervoud: reptiele
Verkleinwoord: reptieltjie
Meervoud van verkleining: reptieltjies

Betekenis:
• 'n Kruipende, gewerwelde dier wat koudbloedige is en se vel met skubbe gedek is.

Gebruik:
• 'n Reptiel het skubbe pleks van hare (soos soogdiere) of vere (soos voëls) en hulle is koudbloedig pleks van warmbloedig soos soogdiere en voëls.
• Diere soos skilpaaie, krokodille, slange en akkedisse is reptiele.

Afgelei:
• reptielskubbe
• reptielspesies
• seereptiel

Vertaling:
Engels: reptile
Nederlands: reptiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaasjapie
Volgende onderwerp: slaggat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 13:02:39 MGT 2024