Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaasjapie
plaasjapie [boodskap #131857] So, 28 Junie 2020 17:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaasjapie
Afbreking: plaas•ja•pie
Samestelling: plaas + japie


Selfstandige naamwoord: plaasjapie
Meervoud: plaasjapies

Betekenis:
• Persoon wat op 'n plaas woon.
• (pejoratief) Onervare of onkundige persoon van die platteland wat nie in die stad tuisvoel nie.

Gebruik:
• Ek is 'n plaasjapie van Frankfort.
• Julle plaasjapies volg mos nie die nuutste modes nie.

Antoniem:
• stadsjapie
• dorpsjapie

Vertaling:
Engels: country cousin, yokel, hayseed
Nederlands: boerenkinkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daktilologie
Volgende onderwerp: reptiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 18:58:22 MGT 2024